DE WET POTGIETER — JOERNALIS EN SKRYWER WAT AANHOU KRAP

De Wet Potgieter het naam gemaak as ondersoekende joernalis en skrywer. Hy vertel ook hier aan Johannes Froneman van sy wydlopende loopbaan by verskeie koerante — en hoe die Facebookblad Nagkantoor tot stand gekom het. Jou loopbaan het, as ek reg verstaan, as misdaadverslaggewer in Pretoria begin. By die Pretoria News? Nee, ek het in...

Lees meer

MURRAY LA VITA — SKUGTER PROFIELSKRYWER VAN FORMAAT

Murray la Vita het die afgelope jare naam gemaak as profielskrywer vir Netwerk24 en die drie Afrikaanse susterkoerante Die Burger, Beeld en Volksblad. Hy het Johannes Froneman van sy joernalistieke pad vertel. Iewers het ek gesien jy het as misdaadverslaggewer begin. Vertel hoe jy in die joernalistiek beland het — veral ook jou eerste opdragte en ervarings.  Ek het in 1987 by Die Transvaler in Pretoria begin werk nadat ek die honneurskursus in...

Lees meer

SARINA BOSMAN — GLASHELDER STEM BY PRETORIA FM

Sarina Bosman is ‘n ervare omroeper wat reeds dertien jaar op Pretoria FM gehoor kan word. Hier lei sy ‘n span meestal jong omroepers met groot entoesiasme. Sarina vertel aan Johannes Froneman meer oor haar agtergrond en loopbaan. Vertel vir ons iets oor jou agtergrond.  Ek was omtrent 11 jaar oud toe ek besluit het...

Lees meer

JOHANN DE JAGER — MEDIA-EN-MENS-MENS VIR ALLE SEISOENE

Dr. Johann de Jager het ‘n lang loopbaan as joernalis, skakelman en dosent agter die rug. Hy vertel hier meer oor sy loopbaan. Johannes Froneman het die vrae per epos gestel. Johann, jy het aan die PU vir CHO onder proff. Gert Pienaar en Calvyn Snyman Kommunikasiekunde geswot. Vertel ons iets oor die aanloop en hoe jy die kursus ervaar het. Ek het...

Lees meer

PIETER CRONJé — VAN VOLKSBLAD-JOERNALIS TOT ERVARE INTERNASIONALE KOMMUNIKASIEMAN

Pieter Cronjé het sy spore as joernalis verdien en toe ‘n lang loopbaan as kommunikasiebestuurder begin. Hy vertel hier aan Johannes Froneman oor van die hoogtepunte — en die mense wat hy deur sy werk ontmoet het. Pieter, jy het ’n lang loopbaan in die kommunikasiebedryf agter die rug — en wat nog nie verby...

Lees meer

JOAN STORM STEEDS DIE WINDMEULENS MET GRASIE

Die joernalis en skrywer Joan Kruger kry steeds plekke waar haar talente en entoesiasme ‘n verskil aan mense se lewens maak. Hier vertel sy aan Johannes Froneman hoe haar loopbaan ontvou het. Jy het op die Puk (nou Noordwes-Universiteit, Potchefstroom) gestudeer as Joan Crafford van die Noord-Kaap. Met die oog op ‘n joernalistieke loopbaan? Ek...

Lees meer

TOM FERREIRA — ‘N RYK LOOPBAAN IN DIE JOERNALISTIEK EN DIE BEDRYFSWêRELD

Tom Ferreira het as joernalis en kommunikasiepraktisyn ‘n loopbaan van bykans vyf dekades agter die rug. Hier vertel hy aan Johannes Froneman hoe sy loopbaan geloop het — van Die Volksblad tot bedryfsjoernalis en kommunikasiepraktisyn wat groot maatskappye met hul interne en eksterne kommunikasie gehelp het. Tom, jy het ‘n lang loopbaan gehad as dagblad-joernalis,...

Lees meer

JOHAN ALLERS — STORIEVERTELLER VAN FORMAAT IN DIE VREEMDE

Johan Allers het ‘n lang loopbaan as verslaggewer en programmaker agter die rug. Hy vertel hier aan Johannes Froneman hoe sy loopbaan van koerantfotograaf en -verslaggewer tot radioverslaggewer en TV-programmaker ontwikkel het — eers in Suid-Afrika, maar ook vir drie dekades in Europa. Johan, jy woon reeds 30 jaar in Nederland. Hoe het dit gekom?...

Lees meer

BUN BOOYENS — UITNEMENDE MEDIAMENS; REDAKTEUR VAN ‘WEG!’ EN ‘DIE BURGER’

Bun Booyens is ‘n veelsydige joernalis wat op verskeie terreine  gehaltewerk gedoen het en ander geïnspireer het. Hy is steeds met allerlei mediaprojekte besig. Hier beantwoord hy Johannes Froneman se vrae oor sy loopbaan. Hoe het jy in die joernalistiek beland? Ek moes kies tussen die onderwys en joernalistiek. Albei is na aan my hart....

Lees meer

JOHAN PRETORIUS — DEUR DIE NUUS-MEULE BY OU SAUK

  Johan Pretorius was in die 1980’s ‘n bekende gesig op TV. In die 1990’s verdwyn hy van die toneel, maar sit sy joernalistieke loopbaan as redakteur van gemeenskapskoerante voort. Hier vertel hy aan Johannes Froneman hoe hy in die joernalistiek begin het en wat in sy 26 jaar agter die skerms by die SAUK gebeur het. (Foto bo: Johan heel...

Lees meer