Koerante (Engels)

Engelse koerante

Om verkenning te vergemaklik, skei ons die Afrikaanse en Engelstalige koerante. Hier kry jy ‘n blik op van ons land se Engelse koerante, elk met ‘n ryk geskiedenis.

Maar ook hulle voortbestaan was nooit gewaarborg nie, soos wat verskeie laaste uitgawes getuig. Vandag bedreig nuwe uitdagings die eens dominante Engelstalige pers.