‘BUSINESS DAY’ OORLEEF ‘RAND DAILY MAIL’ EN STOOM VOORT

Die sluiting van die Rand Daily Mail in 1985 was ‘n slag vir diegene wat die blad tereg as ‘n voorste opponent van die apartheidsbewind beskou het. Maar dit was ook ‘n berekende skuif wat die voortsetting van die RDM se finansiële bylaag moontlik gemaak het. Te midde van talle koerantsluitings oorleef Business Day as ernstige dagblad met ‘n sterk finansiële fokus.

Die blad het as bylae tot die Rand Daily Mail in ponieformaat so gelyk:

‘n Dag na die RDM se sluiting kom Business Day op 1 Mei 1985 uit met hierdie voorblad:

‘n Week later het die blad ‘n nuwe redakteur en hy verander die voorkoms drasties:

Later kry die blad tipografiese vernuwings:

In 2025 vernuwe die blad nogmaals en verskyn die blad in effe kleiner formaat: