HENNIE MAAS: ‘N OUSKOOL-OMROEPER WAT NUWE TEGNOLOGIE OMHELS HET

Johannes Froneman het per e-pos met die radioman Hennie Maas gesels oor sy lang loopbaan in die uitsaaiwese. (Hennie is op 3 April 2024 oorlede.) Hennie, jy is al ruim meer as vyftig jaar in die uitsaaiwese en saai nog weekliks uit met jou RSG-program Sterre en planete. Waar het alles begin? Na my studie … Lees meer HENNIE MAAS: ‘N OUSKOOL-OMROEPER WAT NUWE TEGNOLOGIE OMHELS HET